Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband in goeie toestand. Grys materiaalband met swart letterwerk op rugkant het randskade, veral aan onderkant van band. Baie skoon en netjies binne; stewig gebind. Inskripsie en stempel op eerste blanko, soos op foto sigbaar. Stofjas in goeie toestand; enkele skeurtjies en skaafplekkies aan omslagrante.
UItgewers: Tafelberg
Uitgawe: 1e uitgawe, 1981
Taal: Afrikaans
Hardeband: 112 bladsye
Dimensies: 220 x 140 x 10 (L x W x D)
Massa: 0.25 kg