Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
(NO MORE THAN 5 BOOKS PER ORDER OR PARCEL ALLOWED) - 1980 - Boek en omslag sonder fout - 258 pg. >>> In hierdie versamelbundel is al die verhale van Jan Rabie se drie kortverhaalbundels Een en twintig, Dakkamer en Agterplaas en Die roos aan die pels versamel. n Verdere sewetal kortverhale word toe ook vir die eerste keer gepubliseer. * Short stories *