Riku Lätti - 'n Pleister Vir My Nerwe / Woknakwyf! Double CD Riku Lätti - 'n Pleister Vir My Nerwe / Woknakwyf! Double CD
Riku Lätti - 'n Pleister Vir My Nerwe / Woknakwyf! Double CD Riku Lätti - 'n Pleister Vir My Nerwe / Woknakwyf! Double CD

Riku Lätti - 'n Pleister Vir My Nerwe / Woknakwyf! Double CD

Secondhand 1 available
R250.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
649852211

Riku Latti is n nuwe gesig en stem op die Afrikaanse musiekfront. n Pleister vir my Nerwe is Riku se opspraakwekkende debuut dubbel-cd. (Die tweede cd van hierdie dubbel-album is getiteld Woknakwyf!). n Pleister vir my Nerwe (die hoof-cd) bestaan uit 14 snitte van energieke Afrikaanse pop/rock. Riku se musiek begin waar die sogenaamde alternatiewe Afrikaners nooit uitgekom het nie. Al die musiek op hierdie album is deur Riku self gekomponeer en uitgevoer. Sy klank is vars, eiesoortig en modern popmusiek soos n mens dit maar min in Afrikaans hoor! Ek het doelbewus van soveel moontlik musiekstyle gebruik gemaak op die cd, want ek wil vir die res van my lewe musiek maak, en ek wil nie my luisteraars verloor as ek die dag iets nuuts probeer nie.

Hy word op hierdie album bygestaan deur gevestigde musikante soos Max Mikula (kitaar), Brandan Ou Tim (baskitaar) en Peter Auret (dromme). Riku beskou Beck en Sting as twee van sy grootste gurus.

Woknakwyf! (cd 2), is n instrumentele en elektroniese reistog. Dit is uiters eksperimenteel en selfs avant-garde en bestaan uit baie lang atmosferiese instrumentale stukke.

- Contemporary review

Kritici het die volgende te sê oor Pleister vir my Nerwe:

Vir n verandering gebeur daar iets vars op die alternatiewe Afrikaanse front. Angola Badprop, JIP.

Riku Lattis n Pleister vir my Nerwe does what Afrikaans music needed for some time: it creates a place in the genre for unity between the old and new, the traditional and the avant-garde, with songs that will appeal to both the new school of alternatiewe Afrikaners and old guard of taalvegters. Rikus music is unashamedly Pop: excellent musicianship and sensitive, thoughtful, often funny lyrics. Intervention Arts.

Die produksiegehalte van albei cds is baie goed en die verwerkings uitstekend. Daar is geen ander musiek in Afrikaans wat so klink nie. Dit sal n mens nie verbaas as Riku Latti met dié cd Afrikaanse musiekprinse soos Johannes Kerkorrel, Koos Kombuis en Valiant Swart van hul trone afskop nie. Theunis Engelbrecht, De Kat.

n Pleister vir my Nerwe is an important album, one which sets standards and shifts parameters. Its a work that most of Rikus peers will have great difficulty in surpassing, or even, I suspect, in matching. Paul Drosdzol, SA Rock Digest.

Hes weird, but is an original weirdo which is why you should invest in his, this self-funded music. It will blow your mind. Eugene Goddard, The Citizen

6001651017762

NOT ON LABEL / SELF-RELEASED

Very good condition

C09

(X)

Add to cart

Recently viewed

See more
88% OFF
The Witchwood Crown: Book One of The Last King of Osten Ard - Tad Williams
Secondhand
R99.00 R800.00
BIRD`S EYE / PIRI-PIRI/ THAI /DEVIL Chillies - 20 Seeds
New
R15.00
The Water Book - Thornton, Judith
Secondhand
R110.00
Funko Pop! Disney 159: Lilo and Stitch - Stitch Vinyl Figure (New) - Funko 440G
New
R505.00

Similar products

ZURILDA - Val Vir My ( CD )
New
R40.00
Serenade - Bly lief vir my
Secondhand
R24.95
Riku Latti - Tussen Kontinente 3 CD Digipack
Secondhand
R375.00
Hannes van Tonder - 'n Ster vir my (CD)
Secondhand
R25.00