Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Thea Holland, Annetjie van Tonder, Vera Wolmarans
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Doodgewone wonderwerk - Thea Holland
Elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vír die temperamentele Simon, 'n skrywer, huishou om te oorleef. Dit sukkel maar met die kosmakery. Dalk is 'n huishoudster nie wat hy nodig het nie.
Tussen twee vure - Annetjie van Tonder
Helette se plan was sowaar nie om au pair te speel vir 'n kleuter nie. Die professorpa is buitendien net te befoeterd en te aantreklik. Of is daar 'n ander rede vir dié magnetiese man se frons?
Sprokie vir 'n bosnimf - Vera Wolmarans
Die stormwater het hom na hul plaas gebring. 'n Hopie mens met 'n wond aan sy kop. Is hy die sadistiese moordenaar waarna die polisie soek - sonder dokumente, met geheueverlies... juis die man wat Tanya liefkry?