Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Madelie Human, Dina Botha, Elsa Winckler
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Altyd die strooimeisie- Madelie Human
Meyer Malan steel Zoë se hart met die eerste oogopslag, maar hoe kan sy hom liefhê as hy juis een van die bevoorregtes is wat op haar pa se erfplaas grootgeword het? Kan sy die familie vertel wie sy werklik is?
Vastrapplek in haar hart - Dina Bofha
Stefani Zietsman daag tien minute laat op vir die nuwe skoolhoof se verwelkomingsfunksie. Van daardie dag af stamp sy en hy oral koppe, maar tog kry sy hom net nie uit haar gedogtes verban nie.
Byvoordele gewaarborg- Elsa Winckler
Regard van Niekerk het lankal besluit om nie ernstig oor vroumense te raak nie. Tot hy op n doodgewone. Maandag amper een raakry wat met 'n skilpad in haar hande in die middel van die pad staan!
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.