Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Marile Cloete, Madelein van der Nest, Elsa Drotsky
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Man van min woorde - Marilé Cloeté
Francesca begeer 'n Duitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sy's 'n geskikte baas nie. Sy sál 'n hond kry, besluit sy, maar sy moet verbete keer dat Henri agterkom sy wil hom ook hê.
Sjef van haar hart - Madelein van der Nest
Alles het gewerk in hierdie restaurant en in Emmie se lewe en haar hart, tot die nuwe sjef hier aangekom het Dié arrogante Fransman krap haar reëlings om- en hy is onmenslik aantreklik en kunssinnig.
Raaiselpad na liefde - Elsa Drotsky
Majid Vaughn was met Anya se oorlede suster getroud en Anya verkwalik hom vir haar dood. Met sy Arabiese afkoms, 'n jonger broer wat die deur gewys is en niemand wat daaroor praat nie, bly hy 'n raaisel.