This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2181

Similar products

Rondomtralie, Elsabe Steenberg
R45
GETEKEN: Pik Swart - Elsabe Steenberg
R55
Pik Swart / Elsabe Steenberg
R50
R30 shipping
Hendri uit die water - Elsabe Steenberg
R100

Rondomtralie -- Elsabe Steenberg

Secondhand
R55.00
Closed 2 May 24 10:16
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 24 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
611671997

Toestand : Goed.

Buren, 1972, Hardeband met omslag in plastiek - Roman - 172pp.

Rondomtralie vertel die verhaal van die onderwyseres Salomien Wiid, wat tronk toe gestuur word vir die moord op haar man, maar sy kan nie onthou wat gebeur het nie. Die lewe in die tronk toets haar menswees tot die uiterste. Benewens die wroeging om te probeer onthou wat gebeur het, moet sy die eensaamheid, verskrikking en vernedering van n lewe agter tralies verwerk.

Erger as die eensaamheid en verskrikking, maar veral die vernedering, wat die uiterlike omstandighede meebring, is die innerlike wroeging wat sy deurmaak : die tronk is nie net n plek nie maar ook n toestand, n grys wolf wat haar diepste menswees bedreig. En steeds is daar n soeke na lig, n worsteling om en met die Engel van die Here by haar eie Jabbok.

Die opvallendste kenmerk van Elsabe Steenberg se werk is n diepgaande en ontoegeeflike erns, n soort besinning wat jou stap vir stap tot by openbaring bring. Sarie Marais.

Hierdie boek word in die rolprent Salomien omskep.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Omertà -- Mario Puzo
R35
The Day of the Storm -- Rosamunde Pilcher
R29
Playing the Game: The Homosexual Novel in America -- Roger Austen
R60
Borrowed Time: A Novel -- Amnon Jackont
R48