Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Geskiedenis van Silverton, Meyerspark, Salieshoek, La Concorde, Wilgers, Murryfield, Val de Grace, Lydiana, Brummeria, Georgeville, en Navors, met herrinneringe van ou inwoners.
Boek is in baie goeie toestand, stewig en skoon. Eienaarsinskripsie voor in. Die blaaie en piktoriale buiteblad is liggies vergeel; geen stofjas.
Uitgewer : Rapportryerskorps van Meyerspark, Pretoria
1e Druk, 1980
Taal : Afrikaans
Hardeband : 161 bladsye
Afmetings : 215 x 140 x 20 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.3 kg
Toestand: Gebruik