Samboksalf en 'n draaktraan - A M Holder Samboksalf en 'n draaktraan - A M Holder
Samboksalf en 'n draaktraan - A M Holder Samboksalf en 'n draaktraan - A M Holder

Samboksalf en 'n draaktraan - A M Holder

New 1 available
Indicative market price: R269.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R199.00
26% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0430
Bob Shop ID
622411848

Lizelle het nie avontuur verwag toe sy daardie middag tydens haar Desembervakansie buite Stina's Cafe vir die koerant sit en wag met haar samboksalf en 'n pakkie sigarette nie.  Niks gebeur dan ooit in hierdie kurkdroë klein Karoo-dorpie waar haar pa se afdanking en haar ma se gebrek aan selfbeheer hulle gebring het nie.

Maar sy kom vinnig agter iets is nie pluis nie.  Die wit rose in almal se tuine steek iets baie meer onheilspellends weg - iets wat haar een aand aanval!

Lizelle het niks behalwe tyd nie, en sy is vasberade om uit te vind wat aangaan.  Die koster met sy kerkklokke weet meer as wat hy voorgee, en so ook Wilma - die misterieuse bibliotekaresse wat deur die res van die dorp vermy word.

Sy is net glad nie voorbereid op wat sy vind nie.

Drake ... in die Karoo.

Add to cart

Recently viewed

See more
Final Fantasy XV Royal Edition (PS4)
New
R299.00
LED Adjustable Speed Circulating Light Circuit Kit Electronic Training DIY Parts
New
R375.00
69% OFF
BDG738 Yellow and white US army patch badge on black
New
R20.00 R65.00
Hand Sanitizer 90% Isopropyl Alcohol (28 ml - Uncarded Box of 20)
New
R911.38

Similar products

Ragtime en Rocks / Willem van der Walt
Secondhand
R45.00
Lillie die heksie en die seerowers - Knister
New
R215.00
Die Goue Koning en ander stories - Siembamba
Secondhand
R45.00
Tessa en die tente-trek - Elizabeth Stander
Secondhand
R50.00