Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sanri en haar beste vriend Markus beleef allerlei vreemde avonture op die dorpie Raaiselfontein - as daar nie ruimtewesens oorkant die straat intrek nie probeer iemand die hele skool se kinders in zombies verander! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou.
TITLE: Sanri Steyn
SKU: 9780799390711
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 18/12/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 296
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 212 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr