Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sasol Eerste Veldgids tot Veldblomme van Suider-Afrika bied n boeiende inleiding tot die veldblomme van die streek. Volkleurfotos en verspreidingskaarte sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om die algemeenste veldblomme in Suider-Afrika uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en leer van hul unieke eienskappe.
This book is in very good condition.