Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sekretaresse vir die Verwoerds deur Annatjie Boshoff (1e uitg 1974). A5, hardeband met stofomslag, 260 bls. Stofomslag redelik verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Naam en stempel voor in boek.