Sestigers In Woord En Beeld - Abraham H. De Vries (asook toewyding en geteken deur)

New
1 available
R560.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Product code:
Id-14291
Bob Shop ID:
533826697


Met 'n kritiese waardering deur Merwe Scholtz.

Geteken deur De Vries

De Vries word as een van die voorste eksponente in die Afrikaanse kortprosa beskou, veral in sy generering van nuwe betekenismoontlikhede in die struktuur van sy korter tekste. Sy oeuvre moet gelees word binne die raamwerk van nie alleen 'n postmodernistiese kompleksiteit en dubbelsinnigheid nie, maar ook kultuurhistories as een van die Sestigers.

Hy skryf ook die spanningsverhale onder die skuilnaam Thys van der Vyver.

Price: 500.00

Uitgawe: Eerste

Date published: 1988

Uitgewer: Perskor

ISBN: 0628033451

Kondisie: Hardeband in baie goeie toestand. Boek is intern skoon en baie stewig gebind. Bevat ook 'n hele aantal swart-en-wit foto's wat grepe uit De Vries se lewe weergee. Toewyding op binneblad is as volg: "Vir Jerry - met groot dank en groot waardering as vriend en as skrywer - *handtekening* - Kaapstad Novermber 1988"

Bladsye: 102

More from this seller

View all
R30 shipping
Versamelde Gedigte - Uys Krige
R310
R30 shipping
Hitler And Stalin: Parallel Lives - Alan Bullock
R660
R30 shipping
Conversations with casals - J.Ma. Corredor
R220
R30 shipping
Down 2nd Avenue - Es'kia Mphahlele
R180
Add to cart

Similar products

Peter Townsend en die Prinses deur Norman Barrymaine
R35
R30 shipping
Bloed en Sweet - Soos Vertel Deur Manie Maritz - Signed Copy
R180
R30 shipping
My Kruis en my Kroos - Reinette de Villiers
R150
Marike: 'n Reis deur somer en winter
R30