Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Baie skaars en gedetailleerde oorsig en rekord van skaapboerdery in die Unie van Suid-Afrika ten tyde van die Tweede Wêreldoorlog. Die boek is in baie goeie toestand. Die ligbruin materiaalomslag is netjies, die rug is stewig, and die bladsye skoon. Handtekening van vorige eienaar in blou ink aan binnekant van omslag. Daar is ook oorblyfsels van 'n posseël op die eerste blankoblad.
Outeur : CT van Rensburg
Uitgewer : Nasionale Pers Bpk.
1e Uitgawe, 1948
Taal : Afrikaans
Hardeband : 237 bladsye
Afmetings : 190 x 130 x 18 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.32 kg
Toestand: Gebruik