Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Waar stof 'n aanduiding van tyd kon gee... vir die eerste maal, 'n lid van Koevoet se verhaal can die bosoorkog.
Hierdie is die storie van 'n Kavango spoorsnyer wat ses jaar deel van Koevoet was, dis elite Suid Afrikaanse Polisie teen-terrorisme eendeid, gedurende die Suidwes Afriks-Angola bosoorlog van die 1980s. Die meerderheid van die wit polisie lede her nie meer as twee jaar gehou nie; die wswart lede het egter vir jare op hierdie spore geloop. Sisingi Kamongo vertel die verhaal van sowat 50 gewapende kontakte waarin hy betrolle was; hy het vyf teen-personeel en POMZ landmyne oorleef, asook 'n RPG vuurpyl annval op sy Casspir panser voertuig; hy is drie maal gewond; hy vertel hoe die spoorsnyers konstant gekyk het vir skadu's in die grond, vir verskuilde hinderlae en landmyne; hy vertel van die kuns van spoorsny... waar stof 'n aanduiding van tyd kon gee. Kamongo se verhaal word ondersteun deur twee van Koevoet se bekendste spanleiers, Herman Grobler en Francois du Toit, ook Ratel kannonier Jacques Myburgh- 'n kragtige versameling van wedervaringe uit Suid Afrika se mees suksesvolle teen-insurgensie eenheid.
This book is as good as new.