Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Pragtige (soos nuut) kopié van hierdie moeilik bekombare vertelling uit die persoonlike ervaringswêreld van die skrywer.
Die naam van 'n vorige eienaar is netjies in swart pen binne die omslag geskryf.
Outeur : Carel van Jaasveld
Uitgewer : GR Lifestyle Publications
1e Uitgawe, 1e Druk, 2010
Taal : Afrikaans
Sagteband : 180 bladsye
Afmetings : 210 x 150 x 12 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.40 kg
Toestand: Gebruik