Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Springbok-Rugby-Vasvra: 1001 Vrae en Antwoorde
Vuisgevegte kan voorkom word deur hierdie boek byderhand te hou! Bekende en minder bekende staaltjies, feite en statistieke uit die Springbokke se rugbygeskiedenis tot en met 2015. Byvoorbeeld: Wie het die koning van Engeland as "Mr King" aangespreek? Watter Springbok-toetswedstryd het die minste toeskouers nog gelok? Watter Springbok-slot het 'n glasoog gehad?
'n Getekende eerste uitgawe. Uitgegee in 2015 deur Zebra Press, Kaapstad. Sagteband.
Toestand: Baie goed.