Sprokie-Perde Omnibus

New
Indicative market price: R189.90
1 available
R159.00 16% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781928446125
Bob Shop ID
594326830
Ontmoet vir Aandster, Sprankel, Krulkop en Vonkel in hierdie vier pragsprokies vol vriendskap en avontuur.

Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal se sy's te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word. Op 'n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar eie gaan verken sy die diepste deel van die woud.

Aandster is 'n vliende perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op 'n aand kry Aandster 'n gestrande meermin op 'n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg?

Daar's groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle Fekoningin se goue koets gaan trek. Krulkop wil s graag gekies word, maar sy's nie so sierlik en elegant soos die ander feeperde nie. Haar droom lyk buite bereik...

Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil s graag 'n ander seeperdjie ontmoet - 'n maatjie net soos sy... Sy begin in die wye oseaan na 'n seeperdjie-maatjie soek, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy 'n vis-nar help...


More from this seller

View all
R30 shipping
19% OFF
Democracy Works
R235 R290
37% OFF
Mr Happy
R69 R110
R30 shipping
11% OFF
Terra Manarola - 1000 Piece Puzzle
R400 R450
R30 shipping
33% OFF
TOPModel Watercolour Book MERMAID
R135 R200
Add to cart

Similar products

R30 shipping
My Ryperd, My Man en Ek...: Ria Bosman-Naysmith se avontuurrit te perd deur Afrika (Geteken)
R260
23% OFF
Sprokies met Lesse - Jan breek die boontjierak
R69 R90
R30 shipping
Griet skryf 'n sprokie
R105
R30 shipping
27% OFF
Red Dice and Phantom Book 3 & 4 Omnibus
R109 R149