Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nie Suid-Afrika se 007 nie nee: hy het voor 007 op die toneel verskyn. Nie so tydloos as 007 nie nee: tydloser. Staal is n baasspeurder (baie privaat!) en (vanselfsprekend) n minnaar van formaat. Hy ry n swart Panther wat deur die nag snel terwyl Staal deur sy tande fluit en sy vingers liggies op die stuurwiel rus. Hoe anders?
TITLE: Staal Burger
AUTHOR: Fanus Rautenbach
SKU: 9781869192396
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 05/05/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 135 mm x 215 mm x 15 mm
WEIGHT: 165 gr