Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n baie goeie toestand - Karli self het die boek vir iemand gegee en 'n boodskappie binne geskryf. >>> Landi en haar vriende is n groep tieners wat in n klein dorpie grootword. Sy is mal daaroor om in te meng in haar vriende se liefdeslewens, terwyl hare self baie deurmekaar is. Die groep vriende kuier baie, doen kattewaad, sit soms vas, maar bly bymekaar deur dik en dun. In n klein dorpie waar almal alles van elkeen weet kan net interessant intriges plaasvind. Deel in Landi en haar vriende se lewens en sien hoe dit is om n tiener te wees in vandag se lewe. * Teen Fiction * Tieners *