Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Joshua doen geheueverlies op in 'n busongeluk in Natal. Later bevind hy hom in Soweto waar hy in Vincent Khumalo se steenkoolwerf werk kry. Steeds weet hy nie wie hy is of waar hy vandaan kom nie - wanneer hy musiek maak roer vae herinneringe in hom en wonder hy wie hy werklik is. Hy leer ook dat goeie lewenswaardes die heel belangrikste is.
TITLE: Steenkoolster : (11-14)
AUTHOR: VOLSCHENK,J
SKU: 9780624033318
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 01/02/1997
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 96
BINDING: Book
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 110 gr