Stormwinde of Droogtes: Die Storie van Hendrik Schoeman - Freek Swart Stormwinde of Droogtes: Die Storie van Hendrik Schoeman - Freek Swart
Stormwinde of Droogtes: Die Storie van Hendrik Schoeman - Freek Swart Stormwinde of Droogtes: Die Storie van Hendrik Schoeman - Freek Swart

Stormwinde of Droogtes: Die Storie van Hendrik Schoeman - Freek Swart

Secondhand 1 available
R95.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
650133904

Min politici geniet in hulle leeftyd die soort gewildheid wat Hendrik Schoeman, destyds die immer-positiewe minister van landbou en later van vervoer ervaar het. Want hy was een van ons, het die mense gese. In hierdie publikasie word die storie van Hendrik Schoeman vertel, sodat die leser opnuut, of vir die eerste maal kennis maak met die kleurvolle persoonlikheid, met al sy streke, kwinkslae en praktiese, nugter planne. 'n Mens lees van die kind wat geleer het om teen moeilikhede weerstand te bied, om te hoop teen hoop, om vir hom 'n eie pad oop te kap. 'n Mens leer vir Hendrik ken, die skoolseun wat 'n lonende groenteboerdery langs die Afrikaanse Hoer Seunskool in Pretoria bedryf het; jy sien hom as die soort minister wat 'n man langs die pad in sy ampsmotor oplaai; jy ontmoet Schoeman, die gemeenskapsman wat die koektafel by die kerkbasaar leeg koop, net om alles by die ouetehuis af te laai. Jare voor die nuwe politieke bedeling se die politikus reeds dat sekere dinge nie op wetboeke hoort nie en dat verantwoording eendag daarvoor geeis sal word. Die beeld wat die leser terugskouend kry, steun op veel meer as wat amptelik oor Hendrik Schoeman berig is. Wat 'n mens hier kry, is die persoonlike indrukke van 'n skerp joernalis wat op verskeie maniere met hom en vele ander politici te doen gehad het.

ISBN: 9780620291323

Pages: 240

Paperback

Litera, 2002

B52


Add to cart

Recently viewed

See more
62% OFF
1pc Transparent Pink For Samsung Galaxy A53 5G Phone Cases
New
R175.00 R464.00
Old Bulls Rugby Flag
Secondhand
R50.00 No bids
Nat King Cole - Just One Of Those Things - Vinyl LP Record - Good Quality (G)
Secondhand
R39.00
YU-GI-OH TRADING CARD - CALIGO CLAW CROW
Secondhand
R15.99

Similar products

Die Wereld van die Digter -- Karel Schoeman
Secondhand
R630.00
Net Voor die Droogte my Breek, `n Reis na Stories van Gister - Anoeschka von Meck
Secondhand
R135.00
Stormwinde en Droogtes ~ Die Storie van Hendrik Schoeman deur Freek Swart
Secondhand
R95.00
Koms van die Biblioteekbus en Ander Stories - Swart, Keina
New
R205.00