Strooisuiker Liefde

Strooisuiker Liefde

Secondhand 1 available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
D0521
Bob Shop ID
650744285

Skrywer: Jacolet van den Berg, Rika Cloete, Corné La Camera, Bernette Bergenthuin, Nadia de Bruin, Lizelle von Wielligh, Petronel Louw, Didi Potgieter

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Soos Nuut

Soos hout en konfetti Jacolet van den Berg

Max is banger vir vroue en trou as die duiwel vir 'n slypsteen, maar sy hart werk oortyd as hy Sandra Sinclair sien. Sy maak hom ongemaklik, want hy weet: Sy kan dalk net sy ondergang beteken.

Net in stories Rika Cloete

Altyd die strooimeisie, nooit die bruid nie. Dít is Maddie Schoeman. Totdat sy een keer opkyk in 'n strooijonker, Wynand Raath, se mooi oë. Skielik is liefde nie net vir storieboeke bedoel nie, maar ook vir haar.

Gelukkige nommer 13 Corné La Camera

Hoeveel mislukte afsprake neem dit voor jy meneer perfek ontmoet? Ná twaalf wou Renate 'n ferm streep trek, want die opsies van 'n spiertier tot 'n IT-nerd is maar yl. Maar dalk is dertien haar gelukkige nommer?

Kersie bo-op Bernette Bergenthuin

Marcelle se lieflingtante skryf haar in om deel te neem aan die werklikheidsprogram Baas-van-die-plaas. Eers is sy woedend, maar nadat sy Basjan Rademan ontmoet het, moet sy erken dat haar tante dalk van beter weet.

Net drie woorde Nadia de Bruin

Janne wen rugbykaartjies oor die radio en gaan later die aand van die Springbokspelers in hul losie ontmoet. Haar hart maak wilde draaie toe Arend, een van haar ou skoolvriende, onder die groep rugbyspelers is.

Kakie, stewels en liefde Lizelle von Wielligh

Craig hou nie van mooi vroue nie, Lauren vertrou nie mans wat van mooi vroue hou nie. Hulle behoort pasmaats te wees, maar onwelkome gevoelens hou hulle uitmekaar. Sal hulle ooit besef dis liefdesvonke, nie irritasie nie?

Net ons twee Petronel Louw

Een kopverlooroomblik en Rozelle en Francois se verhouding verander vir ewig. Skielik is hy nie meer haar broer se beste vriend en haar "ander ouboet" nie, maar die man wat die vlinders in haar maag energie gee om amok te maak.

Om haar pinkie Didi Potgieter

Willem loop draaie om Melissa nadat hulle 'n soen gedeel het, want hy kan homself nie rondom haar vertrou nie. Wat is dit aan dié pragtige brunet wat so met hom toor? Waarom kan sy hom moeiteloos om haar pinkie draai?


Description of book condition:

New  Brand new and unread book.

As New  A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good  Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good  Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair  Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn  Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.


Add to cart

Recently viewed

See more
Pravda - vodka glass
Secondhand
R12.00 No bids
Children Adult Cartoon Inflatable Swimming Ring, Pattern: Sequin Silver Fish Tail Lap
New
R361.00
HO / OO SCALE - VARIOUS METAL FIGURINES X2 + MOTORBIKE
Secondhand
R100.00 No bids
30% OFF
Galaxy S24 Clear Cover Pouch Shockproof (Local Stock) (Brand New)
New
R139.00 R199.00

Similar products

Eerste Liefde no 109
Secondhand
R140.00
Strooisuiker liefde
Secondhand
R150.00
Liefde in die Karoo
Secondhand
R25.00
Kanniedood Liefde , Nog n Casanova , Uitgeboul Deur Liefde , Satyn Prinses
Secondhand
R60.00