R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Die verhaal van die jong Suid-Afrika, gellustreer deur sy kuns, tekeninge, spotprente, meubels en argitektuur.
Prys: R250.00
Uitgawe: Eerste uitgawej
Uitgegee: 1965
Uitgewer: Human & Rousseau
Kondisie: Hardeband en goue verguldte teks op die rugkant in 'n uitstekende toestand. Watervlek op die onderste hoek aan die binnekant van die voorblad. Andersins is die bladsye in 'n baie goeie toestand - skoon en stewig gebind. Omslag in gemiddelde toestand - Klein skeurtjies en skaafmerke rondom die voorblad, met watervlek op die rug- en agterkante.