R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Skrywer Pieter Pieterse was volksbesit toe hy al skrywende langs sy swembad oorval is. Goue seun van die Afrikaanse letterkunde Uys Krige se kleindogter, haar man, kinders en huishulp is eweneens genadeloos deur hul tuinier en 'n makker om die lewe gebring. Twee boosaardige jong motorkapers ontsien in 'n driedubbele moord nie eers die lewe van 'n eenjarige babadogtertjie nie. Tien ware verhale wat weer eens getuig van Chris Karsten se vermo om meer inhoud aan die koue feite te gee, om insae te gee in die mens en motief agter die gruweldaad, en so die leser enduit gevange te hou.