Suiker Britz, dossier van `n speurbaas - Anemari Jansen & Stefaans Coetzee

Secondhand
1 available
R110.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614977663


Toe die legendariese Suiker Britz homself in 2018 om die lewe gebring het, het die einde van n era aangebreek n tydvak waarin ouskool-polisiemanne se reputasie gebou was op ongelooflike suksesse in die bekamping van misdaad. In sy luisterryke loopbaan as polisieman en speurder, en as hoof van die Suid-Afrikaanse Polisie se Moord en Roof-eenheid, was Britz as ondersoeker betrokke by misdade wat die samelewing tot in sy fondamente geskud het. In die land se oorgangstydperk na demokrasie het hy, in opdrag van verskeie kommissies van ondersoek, duisterhede help opklaar rondom polities-geïnspireerde moorde.
 
In hierdie boek probeer die skrywers n beeld van die man agter die legende kry deur die soeklig op sake waarby hy betrokke was, te laat val. En die beeld wat na vore kom is dié van n passievolle speurder wat uitsonderlike prestasies in sy loopbaan behaal het, maar hy was ook n gewone mens met unieke tekortkominge. Britz het dikwels onder fel kritiek deurgeloop oor die manier waarop polities sensitiewe sake hanteer is.
 
 2019 sagteband met 211 bladsye in goeie toestand. Naam in ink voorin.

 

 

More from this seller

View all
Vuurvreter Penkop - Casper Arendse Bokboek
R65
R30 shipping
Out of the Crucible - Hedley A. Chilvers
R300
R30 shipping
Knapsak Oktober 2009 - Anglo-Boereoorlog - Oorlogsmuseum Bloemfontein
R205
R30 shipping
Truth vs Falsehood- How to tell the differnece / Hawkins
R100
Add to cart

Similar products

Verby Die Wit Brug by Johan Coetzee
R99
R30 shipping
N naam wat seevaarders eer n geskiedenis van die opleidingskip Generaal Botha deur Wilhelm Grutter
R500
R30 shipping
Punt van die Dolk Peet Coetzee (geteken)
R350
R30 shipping
Los af! 'n terugblik op nasionale diensplig, deur die oe van 'n dienspligtige Cobus Bothma
R130