Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Chris Moolman
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
"Dink net daaraan! Die hele leierskap van die party kan met 'n enkele hou vermorsel word!"
Wium Mostert, geheime agent van die Nasionale Intelligensie-agentskap, word ingesuig in 'n web van intrige en sameswering in die nuwe Suid-Afrika. Hy ontdek dat 'n verbitterde kollega die Adjunkpresident in 'n sluipmoordaanval om die lewe wil bring ...
'n Generaal uit die vorige bedeling word voor die Waarheidskommissie verneder en Mostert word deel van 'n fyn uitgewerkte plan om die hele leierskorps van die nuwe bewindhebbers uit te wis.
'n Boeiende en aktuele spanningsverhaal wat so sterk inspeel op ons tyd dat die leser dit in een sitting sal lees.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.