Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Rosita Oberholster
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Op Skulpiesbaai gaan Lanie vir die volgende drie maande herstel van haar huwelik wat uiteindelik beëindig is. Net om mettertyd verknog te raak aan 'n man wat so omring is van vroue dat sy vrees hy is maar net soos haar gewese man: nie 'n man vir een vrou nie.
Of is dit onvermydelik dat vroue na so 'n aantreklike man aangetrokke sal voel? Hy speel nie noodwendig saam nie, begin sy glo. Want hy tree nie teenoor een van hulle op soos teenoor haar nie.
Maar op 'n navorsingstog saam met hom word elke greintjie hoop uit haar gewurg toe sy 'n gesprek hoor wat nie vir haar ore bedoel was nie.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.