Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Om 'n seevakansie by 'n eksentrieke buierige ou alleen-man deur te bring is geen opwindende vooruitsig vir 'n meisiekind soos Anita nie. Selfs al reken Rudi haar jonger broer die saak het meriete. Maar toe hulle op die lughawe afgehaal word deur 'n heel skaflike brandermal tiener kry die vakansie vir Anita 'n ander kleur.
TITLE: Tien Vir 'n Vriend : (11-14)
AUTHOR: VANDERVYFER,M
SKU: 9780624025320
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 01/03/2000
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 100
BINDING: Book
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 130 gr