Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 1 - Ontdek in die tuin Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 1 - Ontdek in die tuin
Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 1 - Ontdek in die tuin Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 1 - Ontdek in die tuin

Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 1 - Ontdek in die tuin

New 1 available
Indicative market price: R79.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R59.00
25% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0287
Bob Shop ID
593350478

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boek.

Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.  Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.  Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die breë uitkomste in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe.  Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Kernkonsepte in Boek 1:

- Getalbegrip 1 - 10

- Plus, minus en is gelyk aan

- Suid-Afrikaanse muntstukke

Add to cart

Recently viewed

See more
Post Card - 154 Andelfingen Switzerland - Unused
Secondhand
R15.00
Jerry David Decicca - New Shadows (CD)
New
R325.00
Microsoft Word 97 At a Glance
Secondhand
R75.00
The Other Side of the Story & Lucy Sullivan is Getting Married Marian Keyes
Secondhand
R150.00

Similar products

Leer my doen Boek 1: Tippie se huis - José Palmer
New
R95.00
25% OFF
Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 4 - Ontdek met diere
New
R59.00 R79.00
Leer my lees (Vlak 1 Boek 8): Tippie en die by - José Palmer
New
R220.00
25% OFF
Tippie doen wiskunde - Vlak 2, Boek 1 - Ontdek in die oerwoud
New
R59.00 R79.00