Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 8 - Leer van rand en sent

New
1 available
R65.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0294
Bob Shop ID
593350492

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boek.

Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.  Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.  Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die bre uitkomste in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe.  Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Kernkonsepte in Boek 8:

- Suid-Afrikaanse munte

- Suid-Afrikaanse note

- Plus, minus en is gelyk aan

- Storiesomme

- Verdubbel en halveer

- Getalsinne

More from this seller

View all
25% OFF
20pc Wooden puzzle: Fruit and vegetables
R59 R79
R30 shipping
28% OFF
Metal Bird Cage Jewellery Hanger - White
R179 R249
Croc & Pickle, Level 1 Book 5: Let's make a mess!
R45
R30 shipping
Vatkos - Carolie de Kostr
R139
Add to cart

Similar products

Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 9 - Leer in die kombuis
R65
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 8 - Ontdek in die biblioteek
R65
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 9 - Leer meer oor geld
R65
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 7 - Leer onder die see
R65