Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 6 - Ontdek met vervoer Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 6 - Ontdek met vervoer
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 6 - Ontdek met vervoer Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 6 - Ontdek met vervoer

Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 6 - Ontdek met vervoer

New 1 available
Indicative market price: R79.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R59.00
25% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0302
Bob Shop ID
607150916

Tippie doen wiskunde is 'n unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester.

Die Vlak 2 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.  Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.

Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die breë uitkomste in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe.  Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Tippie doen wiskunde vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassessering en sluit 'n aantal tydgebaseerde aktiwiteite in.  Duidelike vordering sowel as kurrikulum-uitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.

Kernkonsepte in boek 6:

- Getalbegrip 1 - 70

- Meting:  afstand, spoed en kapasiteit 

- Verhoudings

- Breuke

- Patrone en volgorde

- Datahantering:  piktogram

Add to cart

Recently viewed

See more
48V 3A Lithium Battery Charger For Skateboard Single-wheeled Electric Bicycle (TYPE: C)
New
R613.00
500a Marine Busbar 48v Automotive Distribution Block High Current 6 Studs with Red Black Cover Yacht
New
R1,686.00
Stainless Steel Bathroom Basin Faucet Single Handle Single Hole Hot And Cold Mixer Taps With Hoses L
New
R703.00
Antique Hardware Cupboard Cabinet Bin Cup Knobs Drawer Door Half Shell Pull Handles
New
R366.00

Similar products

Leer my doen Boek 7: Tippie verjaar - José Palmer
New
R100.00
25% OFF
Tippie doen wiskunde - Vlak 1 - Boek 1 - Ontdek in die tuin
New
R59.00 R79.00
Leer my doen Boek 2: Tippie en sy maats: 2. Tippie en sy maats - José Palmer
New
R100.00
25% OFF
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 5 - Leer met reptiele
New
R59.00 R79.00