Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie.
Die Vlak R Wiskunde-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.
Konsepte ingesluit in boek 10: getalle, bewerkings en verwantskappe; ruimte en vorm; hantering van data; meting; patrone, funksies en algebra; basislynassessering vir graad 1 wiskundige geletterdheid