Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
TRIPTIEK & KOSMOS
Triptiek
Tekste vir die verhoog, radio en televisie, saamgestel en van aantekeninge voorsien deur JP Smuts. Vir die verhoog die drama Die Heks van C Louis Leipoldt; vir die radio die hoorspel Pendoring (Edms) Beperk deur AS van Straten, en vir televisie Chris Barnard se Nagspel. 213 pp.
Kosmos
'n Verhaalbundel saamgestel en van aantekeninge voorsien deur JP en Ria Smuts. Met verhale deur onder andere François Bloemhof, EKM Dido, Dana Snyman, Chris Barnard, Riana Scheepers en Etienne van Heerden. 265 pp.
Triptiek is die eerste uitgawe van 1986, uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad. Toestand: Goed. Blaaie vergeel.
Kosmos is die eerste uitgawe van 2006, uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad. Toestand: Goed.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm