This item has closed 3 buyers bought 3 items

Similar products

Bos Toe ! - Nico van der Walt
R120.00
A Century Of Anglo-Boer War Stories - Chris N van der Merwe & Michael Rice
R140.00
'n Naam wat seevaders eer : 'n Geskiedenis van die opleidingskip Generaal Botha - Wilhelm Grutter
R160.00
Gids tot die Anglo-Boereoorlog in die Oos-Transvaal - Gert & Erika van der Westhuizen (bilingual)
R395.00
Trou Tot Die Dood Toe: Die Suid-Afrikaanse Polisiemag  Generaal Johan van der Merwe
Sold

Trou Tot Die Dood Toe: Die Suid-Afrikaanse Polisiemag Generaal Johan van der Merwe

4 were available / new
R300.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
175801
Bob Shop ID
203947208

Trou Tot Die Dood Toe: Die Suid-Afrikaanse Polisiemag, heropen die laaste polisiekommissaris onder die ou bedeling, Johan van der Merwe, die verlede. Nie net verklap hy al die polisie se geheime rondom die stryd teen ANC-aktiviste en -terreur nie, maar hy gee ook n boeiende insig in die optrede van P.W. Botha, Adriaan Vlok, F.W. de Klerk, Pik Botha en ander politici van destyds. 

Hierdie boek van 432 bladsye het reeds by verskyning n herrie ontketen onder diegene wat die ANC se weergawe van die geskiedenis tydens die sewentiger- en tagtigerjare as die evangelie aanvaar. Omdat hy geen politieke meester meer dien nie, bied Van der Merwe die feite koud en klinies aan sodat n stuk onlangse Suid-Afrikaanse geskiedenis skielik ideologies naak gestroop voor ons te voorskyn kom, byna soos n ou skildery wat vir die eerste keer skoongemaak word. 

Die Waarheids- en Versoeningskommissie word aan die kaak gestel as n wesentlik bevooroordeelde liggaam wat sy mes vir die polisie in gehad het, maar ANC-aansoeke om amnestie met n gewillige rubberstempel gehanteer het. In n nostalgiese aanloop tot sy uiteindelike vername rol as hoof van die veiligheidstak en latere kommissaris, asook lid van die staatsveiligheidsraad, skilder Van der Merwe n prentjie van n eens gedissiplineerde polisiemag waarin elkeen trots was om te dien. 

Die boek wemel van staaltjies en anekdotes wat die gebeure vir die leser werklik maak. Ook die verhaal van Vlakplaas en kol. Eugene de Kock word uitvoerig in die boek behandel sodat die leser met behulp van die ware feite sy eie oordeel oor die gebeure rondom di stuk omstrede geskiedenis kan vel. 

Sagteband, 432 bladsye

Recently viewed

45% OFF
1Pc White For iPhone 13 Pro Max Remember Your Phone Case
R145.00 R264.00

Customer ratings: 1 ratings

very interesting books and extremely friendly seller, perfekt***********
09 Aug 2016