Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skaars kinderboekie in 'n baie netjiese toestand.
Kopié is stewig en skoon, met pragtige s/w illustrasies (deur Artur Marokvia) deurgaans. Stofjasrante is vergeel met ligte insekskade .
Uitgewer : Human & Rousseau
2e Druk, 1975
Taal : Afrikaans
Hardeband : ongepagineerd
Afmetings : 235 x 185 x 10 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik