R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Bothasig, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Tuesday, 21 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van n San-leier en klagtes van polisiegeweld word sy missie.
Op die rand van die Kgalagadi-oorgrenspark, waar die laaste afstammelinge van die Kalahari-San in n wildernis van sand en Kalahari-leeus woon, loop hy hom in n bynes vas. Die brutale aanval op n Duitse toeris ontketen n rits gebeure wat n multimiljoenrandse projek vir die San kan verongeluk.
En dan val die volgende dooie. Beeslaar kry n nuwe kollega, kolonel Koekoes Mentoor, n hardekwas rissiepit wat saam met hom deur n doolhof van politiek, mites en moord moet stap.
Gelyktydig moet Kytie Rooi, skoonmaakster by n luukse gastehuis op Upington, die Kalahari in vlug met n vreemde straatkindjie aan die hand.