Uitverkies - Noreen Nolte

New
1 available
R199.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0264
Bob Shop ID
593350572

Zia is net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos.  Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was;  verlang na 'n geboude woonstel, luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en winkelbrood;  die gedruis van mense, ander mense as die dertien gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk ...  Dan het hulle skielik dringend voorraad nodig wat net in die Kolonie gevind kan word - agter die ho, gelektrifiseerde heinings.  Dis Zia se kans om terug te gaan en self die waarheid te gaan soek. Gaan die antwoorde wat sy kry wees wat sy wil  h ... of wag daar 'n ver donkerder noodlot op haar?

Word aanbeveel vir ouderdomme 15 jaar en ouer

Sagteband

175 bladsye

More from this seller

View all
R30 shipping
17% OFF
Rateltaai
R199 R239
Croc & Pickle - Level 2, Book 8 - The hurly-burly bird
R45
R30 shipping
Origami & Kirigami Paper Art Set - Flowers
R279
Croc & Pickle - Level 2, Book 7 - I don't like cake
R45
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
Waterproof Explosion-proof Hard-shell Storage Bag Handbag Carrying Box Case for DJI MAVIC Mini RC Dr
R642

Similar products

Monsterduiwe
R25
R30 shipping
Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek Krimp - Elizabeth Wasserman
R110
Harlaboerla deur Matthew Nolte
R15
R30 shipping
Wo(o)rdslim - Jaco Jacobs
R129