Dankie, Charl.Stuur asb. die spoornommer wanneer beskikbaar.Het jy dalk Lood Pretorius se Herinneringe (uit ABO) in voorraad?Groetnis.jaco Responded 06 Nov 2020
Dankie, Hantie, die boekie is hier. Ek was in my kleintyd, saam met my pa, by Oswald Pirow aan huis op sy plaas Erasmushoop op die eskarp. Groetnis. Responded 01 Sep 2020