dit isdarem jammerte dat daar wel mense is wat verstaan en dan sal daar altyd een wees wat sal kla wat van miskien "dankie het ontvang" Responded 19 Apr 2010
kan jy my miskien laat weet hoe lank ek nog moet wag vir aflewering dit is al 'n tydjie gelede dink ek moes dit darem al ontvang het. Gee my 'n track no. of iets asseblief Responded 22 May 2007