Vang ´n Boer: Die Stryd Tussen Boer en Ovambo deur LJ Bothma. 3de hersiene uitgawe 2017. 620 pp.

Secondhand
1 available
R320.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A4091
Bob Shop ID
615322357

Vang ´n Boer: Die Stryd Tussen Boer en Ovambo

Hierdie lywige boek van meer as 600 blaaie vertel die verhaal van die Grensoorlog uit alle hoeke, ook dié van Swapo. Die aanloop van die konflik begin reeds in 1879 toe die paaie van twee volke kruis, meer as 80 jaar vóór die uitbreek van die Grensoorlog. Die boek probeer om die leuens en verdraaiings wat as feite die wêreld ingestuur is en steeds as die waarheid voorgehou word, aan die kaak te stel. Behalwe die stemme van Suid-Afrikaanse soldate word ook dié van Swapo se PLAN-vegters en die burgerlike bevolking tussen die oorlogsrumoer gehoor. Uiteindelik word die boek een lang gevallestudie van hoe politici en hul militêre dienaars, met die ondersteuning en aanmoediging van die geldbase en magsugtiges, met gewone mense in 'n oorlog mors. Met 'n lywige bronnelys, notas en register.

Die skrywer, Louis Bothma, is 'n onafhanklike navorser, skrywer en uitgewer. Saam met Die Buffel Struikel (2006) en Rebelspoor (2014) vorm Vang 'n Boer 'n trilogie.

Die boek is aanvanklik in 2012 uitgegee. Die tweede hersiene uitgawe het in 2015 verskyn. Hierdie boek is die derde hersiene uitgawe, eerste druk, van 2017. Uitgegee deur LJ Bothma, Langenhovenpark, Bloemfontein.

Toestand: Baie goed. Sagteband.

Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm

More from this seller

View all
R30 shipping
A Child´s Book of Prayers compiled by J Cookson and M Rogers. Reprint 1985. H/C with jacket. 108 pp.
R140
Charlie Moon and the Big Bonanza Bust-Up, written and illustrated by Shirley Hughes. 1990. H/C.
R80
R30 shipping
Die Boerevrou, Maart 1925 - Februarie 1926. Hardeband. Groot formaat. 1,7 kg
R1,500
A Distant Journey by Di Morrissey. H/C. 392 pp.
R85
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Vang `n Boer - L. J. Bothma
R310
R30 shipping
Commando - A Boer Journal Of The Boer War - Deneys Reitz
R400
R30 shipping
Commando - A Boer Journal of the Anglo-Boer War (Paperback)
R150
R30 shipping
Die Buffel Struikel deur LJ Bothma. Getekende eerste uitgawe 2006. Sagteband. 383 pp.
R500