Vang `n Boer - L. J. Bothma

Secondhand
1 available
R310.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
N854
Bob Shop ID
614989349

Toestand: Baie goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 620
Uitgegee: Tweede (hersiene) uitgawe 2015 (LJ Bothma)
ISBN: 9780620549295

Vang n Boer is die verhaal van twee volke waarvan die paaie meer as 80 jaar voor die Grensoorlog (1966 tot 1989) die eerste maal gekruis het.

Die boek gee nuwe perspektiewe op n oorlog wat tot dusver binne die konteks van ideologie (Apartheid en Kommunisme) verstaan is. n Komplekse historiese proses wat die oorlog voorafgegaan het, word beskryf. Die klem val nie net op die militêre konfrontasie tussen Boer en Ovambo nie, maar die diplomatieke, politieke en ekonomiese stryd wat ten nouste daarmee verband hou, word geanaliseer.

Waar Boer en Ovambo dit in die bos met die wapen uitspook, is dit nie n eensydige stryd waar die een kant die helde oplewer en die ander kant die skurke is wat in massa afgemaai word nie. Die stryd woed ook nie net in die bosse op die Grens nie, maar regoor die hele Suider-Afrika en in die vergadersale van die Verenigde Nasies.

Die stemme van die burgerlike bevolking die kwesbares, onskuldiges en ongewapendes word tussen die oorlogsrumoer gehoor. Uiteindelik word die boek een lang gevallestudie van hoe politici en hulle militêre dienaars, met die ondersteuning en aanmoediging van die kapitaalkragtiges en magsugtiges, met gewone mense in n oorlog mors.

620 bladsye, kaarte, twee fotoseksies en volledige register.

More from this seller

View all
R30 shipping
Three Years War – General Christiaan de Wet
R335
R30 shipping
Wit Terroriste Albert Blake
R195
R30 shipping
Viscount Down - Keith Nell (signed)
R330
R30 shipping
32 Battalion – Piet Nortje (hardcover)
R375
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Vang ´n Boer: Die Stryd Tussen Boer en Ovambo deur LJ Bothma. 3de hersiene uitgawe 2017. 620 pp.
R320
R30 shipping
Terroris `n Ooggetuieverslag - Al J. Venter
R220
(BOER WAR) CEYLON EN DE BANNELINGEN - J.N. BRINK ( 1904) - 224 PAGES
R50
R30 shipping
The Circumstances Surrounding the SIege of Elands River Post - A Boer War Study - Robert L. Wallace
R600