Vatmaar: 'n Lewendagge Verhaal Van 'n Tyd Wat Nie Meer is Nie Vatmaar: 'n Lewendagge Verhaal Van 'n Tyd Wat Nie Meer is Nie
Vatmaar: 'n Lewendagge Verhaal Van 'n Tyd Wat Nie Meer is Nie Vatmaar: 'n Lewendagge Verhaal Van 'n Tyd Wat Nie Meer is Nie

Vatmaar: 'n Lewendagge Verhaal Van 'n Tyd Wat Nie Meer is Nie

Secondhand 1 available
R48.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
21013-1
Bob Shop ID
619393518
Vatmaar vertel die boeiende verhaal van 'n klein gemeenskappie buite Kimberley, van die draai van die eeu tot ongeveer 1930. Dit is "'n storie van die bruinmense van Suid-Afrika", se AHM Scholtz in sy "voorwoord". Die leser word bekend gestel aan 'n magdom fassinerende karakters — Oom Chai, Ta Vuurmaak, Domanie Frans Kiewiet, Boitjie Afrika, oom Flip en sus Bet — sowel as aan nuwe perspektiewe op bekende historiese gebeure. Ta Vuurmaak, een van die oudste inwoners van die dorpie, vertel byvoorbeeld van sy wedervaringe as 'n "Cape boy" tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Oom Flip en sus Bet vertel weer hoe hulle uit die diens van wit diamantdelwers by Licthenburg moes ontsnap. 'n Mens se oorweldigende indruk is een van diepe menslikheid en humor, hoewel ongeregtigheid en uitbuiting nie verswyg word nie, is. Die stories is vol kleur en opwinding, dit voed jou siel en laat jou soms uitbars van die lag, net om netnou weer trane in die oe te kry. Pages yellowed.
Add to cart

Recently viewed

See more
34% OFF
Tork Craft Plastic Nose Piece For Tcmt001
New
R19.00 R29.00
43% OFF
Aichun Beauty – Extra Strong Peeling Oil
New
R200.00 R350.00
Shakespeare Against Apartheid - Martin Orkin
Secondhand
R120.00
50% OFF
Men's personalized skull pattern black quartz watch bracelet set
New
R150.00 R300.00

Similar products

61% OFF
Reen Kom Nie Maklik Nie
New
R39.00 R99.00
Oorkant Jou: 'n Verhaal Uit Die Binnekamer - Coetzer, Juliana
New
R110.00
Die Misdade van die Vaders: 'n Verhaal uit die Dae van die Voortrekkers [Afrikaans] | A. du Biel
Secondhand
R60.00
64% OFF
Geen Engel Nie
New
R105.00 R290.00