Die skrywer se visrubrieke in Die Burger het al deel van die Kaapse hengelaarmitologie geword. Vir die visserman is dit 'n bron van inligting en herkenning van 'n eensgesinde siel: nog 'n man op soek na die ewig-ontwykende groot vis. Vir die wat saam met 'n visserman lewe, sal dit 'n nuttige handboek tot begrip van hierdie subkultuur wees; dit sal die passie en obsessie, die humor, die erns en bewaringsingesteldheid verstaanbaar maak. Dus, vir beide beoefenaars van die kuns en leke sal die stories insiggewend, leersaam en vermaaklik wees, en Uys se entoesiasme is aansteeklik. Met hierdie versameling stories bring die skrywer hulde aan talle soorte vis - knorders, rooisteenbras, snoek, geelvis, die uitheemse forel, en meer - en aan die opwinding van die vangs. Dit is immers die reis wat saakmaak, nie die eindbestemming nie.

Title: Vir vis en vaderland
Author: Tim Uys
Publisher: LAPA
Year: 2005
Number of pages: 96
ISBN: 9780799333701
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.