Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VLUG IN DIE NAMIB deur Henno Martin
1964 print, 208 pages
Hardebald met n stofjas. 208 bladsye. Die boek is in n mooi toestand met n boodskap op die 2de bladsy en hier en daar n merkie.
Die buiteblad het heelwat verweer veral op die rantte. Die laaste bladsy het n skeurkie in en n stukkie wat gebuig is.
Vlug in die Namib is ’n ware avontuurverhaal deur Henno Martin. Dit speel af tydens die Tweede Wêreldoorlog in die destydse Suidwes-Afrika (nou Namibië) toe die Suid-Afrikaanse regering besluit het om alle Duitse onderdane te interneer. Twee jong Duitsers met doktorsgrade in die geologie, Henno Martin en Hermann Korn, wat beide maar kort tevore in die land aangekom het, was vasbeslote dat dit nie hul lot gaan wees nie. Hulle besluit om vir die duur van die oorlog die Namibwoestyn hul tuiste te maak. Martin skets die lewe in die Namib deur die oë van ’n vlugteling, wetenskaplike, filosoof en natuurliefhebber.
Please see the Photo's as part of the description. Sold as per scan.
International Bidders Welcome (Please enquire about shipping costs)
Postage and Packaging:
Shipping includes time, labor, packaging material and travel costs.
Postage: R63 (Registered Post) -
Courier: R130
Postnet: R115
Items can be combined request.