Vorster: die mens - John D'Oliveira

New
1 available
R140.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Id-18508
Bob Shop ID
533827562
"Op hierdie tydstip van ons volksgeskiedenis is daar veral een man wie se persoonlikheid van deurslaggewende belang vir ons toekoms kan wees. Di man is Balthazar Johannes Vorster, Eerste minister van Suid-Afrika vir die afgelope 11 jaar. Maar wie is John Vorster werklik? Wie is die man agter die stugge masker? Waar kom hy vandaan en wat het hom gemaak wat hy vandag is? Hoe het hy so vinnig gevorder van geinterneerde van die Smutsregering tot die hoogste politieke pos in die land?

John D'Oliveira, een van die min joernaliste wat mnr Vorster goed ken en sy volle vertroue geniet, beantwoorde di vrae in 'n biografie wat hoofsaaklik uit oorspronklike bronne saamgestel is — meestal onderhoude met die Premier en mense wat na aan hom staan en gestaan het." - Vanaf boek se flapteks - 1977

Prys: R80.00

Uitgawe: EErste druk

Uitgegee: 1977

Uitgewers: Perskor

ISBN: 0628012748

Kondisie: HArdeband in 'n goeie toestand. Stofomslag met klein skaafmerkies om die rande. Ligte verbruining aan die binnekant van die omslag. Bladsye in 'n baie goeie toestand - baie skoon en stewig gebind.

More from this seller

View all
R30 shipping
Kuns in Suidwes-Afrika / Art in South-West Africa / Kunst in Sswestafrika
R910
R30 shipping
Soeloelegendes en -Gewoontes - A.J. van Zyl
R360
R30 shipping
Paul Kruger: Die Volksman - J.P. La Grange Lombard
R560
R30 shipping
A Genuine Narrative of the Deplorable Deaths of 123 English Gentlemen and Others who were suffocated
R40,060
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Birds of Britain - Green, John D.
R2,210
Men are from Mars, Women are from Venus John Gray (Paperback)
R50
R30 shipping
John Vorster en die Verlig/Verkrampstryd - J.A. Du Pisani
R710
The Origin of the Universe John D. Barrow
R60