R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste druk, Protea Boekhuis, 2011, Sagteband - Drama - 112pp. ISBN 9781869195922.
Charles J. Fourie se Vrededorp handel oor die geboorte van die Nuwe Suid-Afrika in 1990 en 1994. Dit is egter nie net 'n poltieke drama nie. Die oortuigende en diepgaande karakteruitbeelding sorg dat dit 'n algemeen menslike trefkrag het.
Die drama bestaan onder meer uit 'n toneelstuk binne 'n toneelstuk. Samuel Beckett se Waiting for Godot word deur drie van die karakters opgevoer. Die absurde situasie van Beckett se stuk kry 'n besondere sinvolheid in Fourie se verwerking daarvan. Die stuk eindig met 'n fiktiewe, gespeelde vooruitflits na 2004. Dit plaas die voorafgaande gebeure in 'n nuwe, skrynende perspektief.
Vrededorp is bekroon met die 2005 KKNK / Nagtegaal toekenning vir Beste Nuwe Drama. Kobus Burger, Beeld se teaterresensent, het van die stuk gese: "Fourie vermeng die persoonlike, sosiale, politieke en maatskaplike meesterlik in 'n verhoogwerk wat 'n mens diep raak."
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.