Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Eg Suid-Afrikaanse verhaal oor vrede en versoening in 'n gewelddadige samelewing. Deur maklik verstaanbare taal en vrolike kleurillustrasies dra die boek sy boodskap duidelik en helder oor: elke kind het die reg op vrede.