Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Is jy gereed vir 'n skubberige avontuur? Waldo en Connie is warm op die spoor van 'n inbreker. 'n Kosbare voorwerp word uit 'n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry?
TITLE: Waldo en die Draak met die Groen Tong
AUTHOR: Jaco Jacobs
SKU: 9781776250189
PUBLISHER: Pan Macmillan South Africa
DATE PUBLISHED: 20200801
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 112
DIMENSIONS: 203x133
WEIGHT: 0