Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
en Vincent is BAIE opgewonde! Hulle gunsteling-aksieheld maak 'n splinternuwe fliek. En die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel! Zackie en Vincent kan nie wag om vir 'n oudisie te gaan nie. Maar Anton wil ook graag 'n rol in die fliek he. Anton kan karate doen. En hy gaan seker maak Zackie en Vincent staan nie 'n kans nie ...
TITLE: Zackie Mostert en die fantastiese fliek
AUTHOR: Jaco Jacobs
SKU: 9780799390629
PUBLISHER: LAPA Publishers
DATE PUBLISHED: 20190101
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 48
DIMENSIONS: 0x0
WEIGHT: 0